Nuus 06:00
BULLETIN 30 Mei 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Ntshavheni sê sekerheid sal opgeknap word tydens Trump se besoek# Paul Mashatile onderneem om die publiek se vertroue te herwin# En ‘n Mauritaniër is verkies as nuwe president van die Afrika-ontwikkelingsbank # Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê sekerheid by […]