Nuus 06:00
BULLETIN 2 Junie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die MK-party veroordeel ‘n energietender van nege-miljard-rand# Forum for South Africa vra vir die herinstelling van die doodstraf# En motorsport: Oscar Piastri wen die Spaanse Grand Prix # Die MK-party het ‘n onlangse tender van nege-miljard-rand onder die Battery-energiestoorprogram gekritiseer en dit as […]