Nuus 15:00
BULLETIN 2 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA lê grondwetwysigings ter tafel om onwettige immigrasie aan te pak# BOSA dring aan op die dringende toetsing van alle polisielede teen die seksoortredingsregister# En, meer as 1,67-miljoen jeugwerksgeleenthede is glo reeds deur die presidensiële program geskep # ActionSA sê die Grondwet moet […]