Nuus 16:00
BULLETIN 3 Junie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA gee die regering van nasionale eenheid die skuld vir massawerkloosheid en nywerheidsagteruitgang# Die DA bepleit verdere besnoeiings aan rompslomp wat hernubare energieprojekte vertraag# En, Cosatu vra ondersteuning sodat onderwysassistente voltydse opvoeders kan word # ActionSA sê die jongste ekonomiese groeisyfers bevestig die […]