Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 9 Mei 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Suid-Afrika se Verenigde Rugbykampioenskapspanne berei voor vir ’n Walliese inval hierdie naweek. Terwyl die Bulle reeds hul plek in die top vier verseker het, is alle oë op die Haaie, wat hoop om ’n […]