Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 5 Junie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa bring hulde aan die jazz-promotor Rashid Lombard# Sakevertroue daal te midde van handelsspanning en plaaslike uitdagings# En krieket: Kagiso Rabada is geskors omdat hy positief getoets het vir kokaïen Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………