Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 05 Junie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die parlementêre komitee oor Finansies het die Nasionale Tesourie versoek om die uitbreiding van die BTW-nulkoersmandjie en sy benadering tot belastingvoorstelle, te oorweeg om lae- en middelinkomstehuishoudings te beskerm. Die koerant skryf die aanbevelings is ingesluit in die verslag […]