Nuus 08:00
BULLETIN 5 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die MK-party stel groot veranderinge aan die Grondwet voor# ‘n DNS-toets bevestig die oorskot van die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat is gevind# En Donald Trump verbied 12 lande se burgers om na die VSA te reis # Die MK-party het omvattende […]