Nuus 12:00
BULLETIN 5 June 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê meer as vyf-duisend-700 grondeise is steeds onafgehandel # Vleisinvoerders vra vir toegang tot veilige pluimvee-markte buite Brasilië # En, Tanzanië blok toegang tot X oor pornografiese inhoud # Die DA sê die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het versuim om […]