Nuus 07:00
BULLETIN 6 Junie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering verwelkom die aanvaarding van die fiskale raamwerk# Minister De Lille sê die veiligheid van internasionale besoekers is ‘n nasionale prioriteit# En die Brasiliaanse president beskuldig Israel van volksmoord met voorbedagte rade # Die regering verwelkom die parlementêre staande komitee oor Finansies […]