Nuus 16:00
BULLETIN 6 Junie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # SANTACO veroordeel die dodelike skietery by die Mfuleni-taxistaanplek# Minister Tolashe belowe om Maatskaplike Ontwikkeling onder die regering van nasionale eenheid te stabiliseer# En, Netanyahu erken dat Israel ’n gewapende groep in Gaza steun # Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in die Wes-Kaap het vandag […]