Nuus 15:00
BULLETIN 10 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa sê die Presidensiële Indiensnemingstimulus vorm môre se leiers# Hernude oproepe vir die bekendstelling van entrepreneurskap in SA skole# En agt mense sterf in ‘n skietvoorval by ‘n skool in Oostenryk # President Cyril Ramaphosa sê bykans twee-miljoen jongmense het tot dusver voordeel […]