Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 11 Junie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa stel ‘n groep van 32 aan om die Nasionale Dialoog te lei# Die EFF sê die dialoog is ‘n betekenislose publisiteitsfoefie# En die dodetal van die Oostenrykse skoolskietery styg tot 11 Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………