Nuus 14:00
BULLETIN 15 Mei 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die kabinet verwerp Amerikaanse vlugtelingstatus vir Afrikaners# Amerikaanse agentskappe word glo verbied om aan die G20-beraad in Suid-Afrika deel te neem# En rugby: Ierland se mans-sewespan gaan ontbind # Die kabinet kritiseer Amerika se besluit om vlugtelingstatus aan sommige Afrikaners toe te ken […]