Nuus 09:00
BULLETIN 7 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom sê die kragnetwerk is bestendig maar onder druk# Action Society eis die onmiddellike verwydering van polisiebeamptes wat misdade gepleeg het# En Oscar Pistorius keer terug tot sport by die Ysterman-kompetisie in Durban # Eskom sê die kragnetwerk is steeds bestendig en veerkragtig. […]