Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 09 Junie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Statistiek SA, wat belangrike statistiek oor ekonomiese groei, indiensneming en bevolking verskaf, benewens ‘n menigte ander sleuteldata wat noodsaaklik is vir regeringsbeplanning, het ongeveer 720 vakante poste en ‘n vakaturekoers van 21,8-persent. Die toedrag van sake word as ‘n […]