Nuus 06:00
BULLETIN 9 Junie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê minister Lamola moet swart bemagtiging laat vaar# Helen Zille oorweeg dit om die DA se burgemeesterskandidaat in Johannesburg te word# En rugby: Evan Roos word opgeroep vir die Springbok-oefengroep # Die DA doen ‘n beroep op die minister van Internasionale […]