# Die Vryheidsfront Plus sê die ANC/EFF-geleide Ekurhuleni-metro se sogenaamde openbare deelnameproses oor voorgestelde elektrisiteitstariewe vir die 2025/2026-boekjaar is net vertoon. Jennifer Glover van die party sê volgens die kennisgewing oor openbare vergaderings is daar slegs drie: by die Boksburg-burgersentrum, die Rabasotho-saal in Thembisa en die KwaThema-gemeenskapsentrum. Sy sê dit dwing inwoners van gebiede soos […]
# Die DA eis die onmiddellike opskorting van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se Kubaanse ontplooiingsplan. Die Weermag wil volgende jaar 20 van sy soldate teen 28-miljoen-rand na Kuba stuur vir kursusse, hoewel dit nie hier erken word nie. Die maandelikse koste per student vir die kursus van twee jaar beloop tussen 115- en 140-duisend-rand. Chris […]
# Die DA sê die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, draai sy rug op Suid-Afrika se atlete en kunstenaars, terwyl hy voorgee dat hy hulle ondersteun. Leah Potgieter van die party sê die minister het in die openbaar steun belowe aan gevestigde feeste soos die Nasionale Kunstefees, KKNK en Woordfees. Sy sê […]
# Die Stad Tshwane sê hy het die opknapping van die C De Wet- en Midtown-gebou in Pretoria afgehandel. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die Centurion Old Cafeteria and Bitts is ook byna voltooi en opknappingswerk aan die Stadsaal begin binne die volgende paar maande. Morodi sê hulle maak die […]
# Netflix se Adolescence het ses toekennings op die 77ste Emmy-toekennings opgeraap. Dit sluit in beste beperkte of kort reeks, terwyl die 15-jarige Owen Copper as beste ondersteunende akteur aangewys is in ‘n beperkte reeks vir Adolescence en daarmee die jongste manlike wenner geword het van enige kategorie vir toneelspel. Seth Rogen het vier Emmy’s […]
# Elf verdagtes verskyn na verwagting vandag in die Bishop Lavis-landdroshof in Kaapstad in verband met die aanval Vrydag in Valhalla Park op beamptes van die wetstoepassings-bevorderingsplan. Beamptes wat as deel van ʼn voortgesette operasie in die gebied ontplooi is, het skote gehoor. ʼn Woordvoerder, Wayne Dyason, sê terwyl beamptes aan ʼn beseerde persoon aandag […]
# Die Minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê om ‘n geldige testament op te stel, bly een van die belangrikste stappe wat mense kan doen om hul gesinne te beskerm. Dit is vandeesweek Nasionale Testamente-week, ‘n inisiatief van die departement in samewerking met die Prokureursorde van Suid-Afrika en Regshulp Suid-Afrika. Die departement […]