Nuus 08:00
BULLETIN 24 Mei 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF verwerp die IKT-beleid wat Solly Malatsi in die Staatskoerant afgekondig het# COSATU vra op Afrikadag vir geregtigheid en eenheid regoor die kontinent# En tennis: Lloyd Harris van Suid-Afrika kwalifiseer vir Franse Ope-hooftrekking # Die EFF verwerp die beleid wat die minister […]