Nuus 14:00
BULLETIN 19 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Godongwana vra volledige openbare befondsing van politieke partye om demokrasie te beskerm# ‘n Geel vlak-twee waarskuwing word uitgereik vir die Wes-Kaapse kus # En lande onttrek hulle burgers aan Israel en Irak # Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê gapings in die […]