Eko-minuut 13:30
BULLETIN 19 Junie 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die vakverbond Cosatu in die Oos-Kaap het dankbaarheid uitgepreek vir die wye steun na die oorstromings by Mthatha waarin 90 mense dood en meer as twee-duisend-600 dakloos gelaat is. Cosatu het die reddingspanne, regeringsoptrede, en internasionale hulp geprys. Woordvoerder Zanele Sabela vra dringende gesamentlike […]