Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Junie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Ramaphosa stel minister Angie Motshekga aan as waarnemende president terwyl hy uit die land is # AfriForum eis gratis tydelike rybewyse te midde van die krisis om rybewyskaarte te druk # Israel voer aanvalle uit op Iran se missielvervaardigingsaanlegte # En motorsport: Die Kanadese Grand Prix is […]