Nuus 11:00
BULLETIN 18 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa stel minister Angie Motshekga aan as waarnemende president terwyl hy uit die land is # AfriForum eis gratis tydelike rybewyse te midde van die krisis om rybewyskaarte te druk # En Israel voer aanvalle uit op Iran se missielvervaardigingsaanlegte # President Cyril Ramaphosa het […]