Nuus 09:00
BULLETIN 20 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Parlement sê OPOD se agterstand in ondersoeke verswak openbare vertroue# Die VF Plus verwelkom die optrede teen spazawinkels wat nie aan die regulasies voldoen nie# En Rusland se minister van die Ekonomie sê die land is op die rand van ‘n resessie […]