Nuus 15:00
BULLETIN 20 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa waarsku burgers worstel steeds met ongelykheid en swak dienslewering# Die DA sê die Gesondheidsdepartement erken sy vakaturekoerse is buite beheer# En ‘n kunswerk van Lionel Messi word opgeveil # President Cyril Ramaphosa sê die Grondwet se beloftes is nie ten volle verwesenlik […]