Nuus 08:00
BULLETIN 22 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die VN-sekretaris-generaal is ernstig bekommerd oor die VSA se aanval op Iran# Frik Potgieter en Peter Huxham word uit aanhouding in Ekwatoriaal-Guinee vrygelaat# En Prins William vier sy verjaardag met hondjiefoto # Die sekretaris-generaal van die VN, Antonio Guterres, sê hy is ernstig […]