Nuus 09:00
BULLETIN 23 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Iranse ambassadeur by die VN veroordeel die VSA en Israel se aggressie# Paul Mashatile se skoonsuster het bande met die multimiljard-rand nasionale loterylisensie# En SADOU sê skoolbeheerliggame moet die toepassing van die Bela-wet eis # Iran se ambassadeur by die Verenigde Nasies, […]