Nuus 09:00
BULLETIN 24 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Arbeidersparty wil ’n bevel teen die Nasionale Dialoog verkry# Binnelandse Sake stel die nuwe Nasionale Bevolkingsregister-verifikasiediens bekend# En Donald Trump praat steeds ‘n skietstilstandooreenkoms aan terwyl Iran ‘n nuwe vlaag missiele lanseer # Die Arbeidersparty van Suid-Afrika het ‘n dringende aansoek by […]