Nuus 09:00
BULLETIN 21 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n ANC-studiegroep glo die Ramaphosa-Trump-vergadering sal goed verloop# Die Nasionale Vergadering aanvaar nuwe skenkingsperke vir politieke partye# En die VN sukkel om hulp in Gaza te versprei # Die ANC-studiegroep in Internasionale Betrekkinge en Samewerking glo president Cyril Ramaphosa se ontmoeting met […]