# Krieket: Engeland se kaptein, Ben Stokes, moes aan die vyfde en laaste toets teen Indië onttrek weens ‘n skouerbesering, en Ollie Pope sal die span aanvoer. Stokes het uitstekende gespeel in die reeks tot dusver. Hy het vyf paaltjies geneem en 141 lopies aangeteken in die vierde toets, wat onbeslis geeïndig het. Die boulers […]
# Limpopo se voormalige LUR vir Veiligheid en Sekerheid, die verbanne senior advokaat Seth Nthai, het skuldig gepleit op ‘n aanklag van korrupsie. Hy het erken dat hy vyf-miljoen-rand se omkoopgeld van ‘n Italiaanse sakeman probeer bekom het terwyl hy die Suid-Afrikaanse regering in ‘n myn-regsgeding verteenwoordig het. Sy naam is in 2013 van die […]
# Die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling versoek alle Suid-Afrikaners om te help met die beëindiging van mensehandel, om na kinders om te sien en hul aanlyn gedrag dop te hou. Dit is vandag Wêrelddag teen Mensehandel met die tema ‘Mensehandel is Georganiseerde Misdaad – Beëindig die Uitbuiting’. Die departement sê die afgelope jaar […]
# Die MK-party sê president Cyril Ramaphosa het nie volgens die Grondwet opgetree nie toe hy die minister van Polisie, Senzo Mchunu, op spesiale verlof geplaas het sonder om die behoorlike proses te volg. Die party het voor die Konstitusionele Hof aangevoer daar is geen grondwetlike bepaling wat die president toelaat om ‘n minister op […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê geen energie-oordrag sal volhoubaar wees as hervorming van wêreldwye energiefinansiering nie plaasvind nie. Hy het by die G20 Energie-oorgangswerkgroep by Sun City, Noordwes gevra vir ‘n tegnologiese-inklusiewe benadering tot nasionale energiekombinasies en infrastruktuurgereedheid. Hy vra vir uitgebreide belegging, innovering, en samewerking ten opsigte van tegniese […]
# Die G20 se Energie-oordrags-werkgroep in Sun City, Noordwes, is aangespoor om klimaatbefondsing te vermeerder om die energiekrisis te beëindig. Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, bepleit dat beloftes verander na gekoördineerde beleggings. Hy vra ook befondsing van transmissie, verspreiding en buigsame opwekking, sowel as ondersteuning vir klein, medium en mikro organisasies en […]