# Rugby: Die Griekwas het gister ‘n taamlik lustelose Westelike Provinsie in hul derde-ronde Curriebeker-ontmoeting in Kimberley oortuigend geklop en ‘n bonuspunt verdien. Die Griekwas het sewe drieë gedruk en die wedstryd van die begin af oorheers. Hulle het die Westelike Provinsie met 47-17 geklop nadat hulle teen rustyd met 21-7 voorgeloop het. Dit is […]
# President Cyril Ramaphosa sê die Nasionale Dialoog sal op 15 Augustus voortgaan ten spyte van die onttrekking van ses groot stigtings, insluitend dié van Thabo Mbeki, Steve Biko en FW de Klerk. Die groepe beskuldig die regering dat hulle beheer oorneem oor wat ‘n burgergeleide proses behoort te wees en wil hê dat die […]
# Die MK-party sê Vrouemaand moet ‘n katalisator wees vir werklike strukturele verandering en die volledige bevryding van Suid-Afrikaanse vroue. Die party vra vir die aftakeling van ekonomiese en sosiale stelsels wat ongelykheid laat voortduur, om sodoende gelyke toegang tot geleenthede te bied, en vroue van geweld beskerm. Die nasionale voorsitter van die party, Nathi […]
# Die Johannesburgse Mark het die toekenning vir “Beste Spanwerkprojek” by die 2025 Afrika-konferensie en -toekennings van die Geoktrooieerde Instituut vir Aankope en Voorsiening gewen. Die tweedaagse geleentheid, met die tema Connect and Engage, het etiese verkryging, verskaffersbemagtiging en voorsieningskettingveerkragtigheid beklemtoon. Die toekenning erken die Johannesburgse Mark se uitnemendheid in kruisfunksionele samewerking en bestuur. Die […]
# Krieket: Suid-Afrika se T20-kaptein, Aiden Markram, beskryf die jong spelers in die groep as plofbaar en vreesloos voor die reeks van drie wedstryde teen Australië wat môre in Darwin begin. Hy sê mens het nie veel bekommernisse op daardie ouderdom nie, wat weerspieël word in die manier waarop hulle oefen en speel. Die 19-jarige […]
# Frankryk se multi-miljard-euro mineraalwater maatskappye is in die kollig oor klimaatsverandering en toenemende kommer oor die sektor se omgewingsimpak. Wat ter sprake is is of van die wêreldberoemde handelsmerke, veral die ikoniese Perrier etiket, hom nog daarop kan beroep dat hy “natuurlike mineraalwater” voorsien. Dit volg na onthullings in die Franse media oor onwettige […]
# Die DA het belowe om vroue en meisies in Komani, Oos-Kaap, te beskerm, waar geslagsgeweldsyfers die hoogte inskiet. Die leier van die DA se Enoch Mgijima-kiesafdeling, Chantel King, het op ‘n Vrouedag-betoging gesê die dorp het te kampe met ‘n noodtoestand, met 158 verkragtings wat binne ‘n jaar aangemeld is. Sy het dringende polisie-ondersteuning, […]
# President Cyril Ramaphosa sê toegang tot skoon water is ‘n basiese reg, nie ‘n luukse nie. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van die Rand Water Zuikerbosch-suiweringsaanleg in Emfuleni gewaarsku swak watergehalte veroorsaak gesondheidskrisisse en ondermyn openbare vertroue. Ramaphosa het die regering se verbintenis tot die lewer van hoëgehalte, veilige water aan elke huishouding herbevestig […]
# Die MK-party veroordeel die regering van nasionale eenheid vir ekonomiese mislukking, korrupsie en swak regering, en noem die koalisie disfunksioneel en verraad teenoor die mense. Die party kritiseer ook die regering dat hy nie oor die 30-persent tariewe reageer het nie, wat hulle sien as straf vir Suid-Afrika se buitelandse beleid. Die nasionale voorsitter […]