# ActionSA in die Oos-Kaap verwelkom die bevindings en stappe wat die Openbare Beskermer, advokaat Kholeka Gcaleka, aangekondig het. Die party sê dit volg ná haar ondersoek na die growwe wanadministrasie en korrupsie toe die Lesseyton-sportveld in die Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit gebou is. Luzuko Gedze van ActionSA sê die Openbare Beskermer het bevind ‘n […]
# Iran sê die hoofteiken van die missielaanval wat ‘n hospitaal in suidelike Israel getref het, was ‘n Israelse militêre- en intelligensiebasis en nie die gesondheidsfasiliteit nie. ‘n Hospitaal en twee dorpe naby Tel Aviv is deur ‘n groot aantal Iranese missiele getref, met Israelse reddingswerkers wat 47 beseerdes in die aanvalle aangemeld het. Iran […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die Nasionale Tesourie werk daaraan om verkrygingswette te versterk om onwettige poltieke befondsing te verhoed. Hy het die hoofrede gelewer op die Verkiesingskommissie se simposium oor politieke befondsing in Durban. Godongwana sê wysigings sal gedoen word aan die Wet op die Befondsing van Politieke Partye en ander […]
# Die Oos-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Xolani Williams, het die onlangse vloede as katastrofies en ondenkbaar beskryf. Twee-en-neëntig sterftes is tot dusver bevestig, terwyl duisende mense dakloos gelaat is. Daar word verwag dat getalle sal styg terwyl soek- en reddingspogings voortduur. Williams het op ‘n gedenkdiens in Mthatha gesê treurende gesinne […]
# China pleit dat lande in die Midde-Ooste, veral Israel, gevegte staak ná hernude oor-en-weer-aanvalle tussen die land en Iran. China het op ‘n vraag oor die Amerikaanse president, Donald Trump, se waarskuwing dat hy Amerikaanse militêre optrede in die konflik oorweeg, gesê hy is nie ten gunste van geweld nie. Guo Jiakun van die […]
# Die DA in Gauteng is bekommerd oor die honderde polisievoertuie wat stukkend is en dus misdaadvoorkoming en polisiesigbaarheid belemmer. Die DA-lid, Crezane Bosch, het onthul 710 uit die vyf-duisend-630 voertuie is gebreek, met stasies soos Ivorypark en Sentraal Pretoria wat die ergste geraak word. Sy het die premier, Panyaza Lesufi, versoek om vinnig in […]