# Die Africa CSO G20-netwerk vir klimaat, energie en volhoubare finansiering eis dringende optrede na die bekendmaking van die tweede Global Tipping Points-verslag. Daarvolgens het die wêreld reeds die eerste groot klimaat-keerpunt verbygesteek met die wydverspreide agteruitgang van warmwater-koraalriwwe. Die ACG20 sê drie onmiddellike, nie-onderhandelbare stappe is nodig: sterker bekampingspogings, ʼn reuse-styging in die finansiering […]
# Die Universiteit van die Witwatersrand is gekies as een van 15 spanne wêreldwyd om befondsing te kry van die Bezos Aardfonds se Kunsmatige Intelligensie vir Klimaat en Natuur Uitdaging. Dis in 2024 bekend gestel met die uitdaging om die krag van KI te gebruik om die dubbele krisis van klimaatverandering en verlies aan biodiversiteit […]
# Die Forum for South Africa vra hoofregter Mandisa Maya om bewerings teen waarnemende regterpresident Aubrey Ledwaba te ondersoek. Getuie A het by die Madlanga-kommissie getuig hy het by ʼn informant gehoor dat 2,5-miljoen-rand geoormerk is om borgtog vir moordbeskuldigde Katiso “KT” Molefe te verseker. Die getuie het egter nie geweet of hierdie geld vir […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die Arbeidshof se uitspraak oor die uitvoerende hoof van die Plaaslike Regering se Opvoeding en Opleidingsowerheid, Ineeleng Molete, verwelkom. Die hof het het uitspraak gelewer dat Molete se kontrak wettig weens tydsverloop verstryk het. Claude Naicker van die vereniging sê die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, […]
# Die Forum vir Suid-Afrika het Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, beskuldig dat hy die kwesbare jeug manipuleer en hulle onrealistiese en vals werksgeleenthede beloof. Dit volg nadat die premier aangekondig het die misdaadvoorkomingsbewaarders se afdeling word ontbind. Die agt-duisend-800 bewaarders gaan by die Gautengse Verkeerspolisie en ander instellings geïntegreer word. Tebogo Mashilompane van die […]
# ‘n Ekonoom van Aluma, Frederick Mitchell sê Suid-Afrika se toekoms hang af van beslissende optrede vir ekonomiese vryheid, eiendomsreg en beperkte regeringsingryping. Die graderingsagentskap Moody’s het gewaarsku dat die huidige inisiatiewe onvoldoende is om die land te stuur na die regering se ambisieuse teiken van 3,5-persent jaarlikse groei teen 2030. Mitchell sê die ontsluiting […]