# Die GOOD-party sê die eerste dag van die nasionale konvensie in Pretoria was produktief. Die konvensie dien as ‘n voorloper tot die nasionale dialoë, wat oor die volgende nege maande landwyd sal plaasvind. GOOD se Nasionale Jeugvoorsitter, Kaden Arguile, sê hul deelname aan die konvensie is om te verseker dat die gesprekke wat gehou […]
# Vandag is dit 13 jaar sedert die polisie in Marikana, Noordwes, 34 mynwerkers doodgeskiet het. Nog 10 mense, insluitend sekerheidswagte en polisiebeamptes, is voor die slagting dood in die ses weke lange onbeplande staking by die Lonmin-myn. Benewens die sterftes is ten minste nog 78 van die mynwerkers ernstig beseer en ongeveer 250 in […]
# Sokker: Bafana Bafana het ‘n geleentheid misgeloop om na tweede plek in Groep C te vorder na ‘n doellose gelykopuitslag teen Niger in die Afrika-nasieskampioenskap in Kampala. Suid-Afrika het die balbesit beheer, maar kon nie die deurbreek vir ‘n doel nie. Intussen het Algerië Guinee van agter af tot ‘n 1-1 gelykopuitslag beperk. Algerië […]
# Die Russiese president Vladimir Putin sê die vergadering met sy Amerikaanse eweknie Donald Trump was deeglik en konstruktief. Die twee leiers het gister in Alaska vergader, maar geen skietstilstandooreenkoms is bereik nie. Putin sê die belangrikste oorsake van die oorlog moet uitgeskakel word sodat die konflik in Oekraïne kan eindig. Hy het ook die […]
# President Donald Trump sê daar was vordering tydens sy vergadering met sy Russiese eweknie, Vladimir Putin, maar geen ooreenkoms is bereik nie. Die leiers het gister in Alaska vir meer as twee en ‘n half uur vergader. Trump sê hy is van plan om die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky en ander Europese leiers, wat […]
# Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ondersoek die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, se vorige plasings op sosiale media. Dit volg op verskeie klagtes van politieke partye en individue rakende beweerde rassistiese plasings en xenofobiese uitsprake deur die minister. Die plasings dateer tussen 2011 en 2017. Wisani Baloyi van die kommissie sê, gegewe sy […]
# Gholf: Die Suid-Afrikaner Herman Loubser lei die Vodacom Origins of Golf met een hou op vyf onder baansyfer na die eerste ronde by die Parys-gholflandgoed in die Vrystaat. Robson Chinhoi van Zimbabwe is kort op sy hakke en is een hou agter op vier onder 68. Daar is tans ‘n groep van tien spelers […]
# Die Gautengse Onderwysdepartement sê hulle is besig om ‘n onafhanklike ondersoekende regsfirma aan te stel om die dood van ‘n graad-3 leerder van die Alberview Primary School in Ekurhuleni te ondersoek. Daar word beweer dat die leerder op 1 Augustus in die hospitaal oorlede is nadat hy ‘n besering op die skoolterrein opgedoen het. […]