# Die DA in die Wes-Kaap sê die Junie-eksamen sal leerders se toekoms betekenisvol vorm en die basis vorm van hul opvoedings- en loopbaanrigtings. Leon van Wyk van die party sê leerders word aangemoedig om hul bes te doen in die eksamen. Spesiale aandag word aan Graad 9 leerders geskenk. Hy sê hulle berei voor […]
# Die aktrise en vervaardiger Keke Palmer en joernalis Don Lemon gaan by die komende Hollywood Unlocked Impact-toekennings vereer word. Dis vier mense wat ʼn blywende uitwerking op swart kultuur het. Palmer ontvang die Spirit Award, wat toegeken word aan iemand wat die gevoel van trots en inspirasie beliggaam deur hul bydrae in die vermaaklikheid- […]
# Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, moedig wêreldleiers aan om invloedryke instellings teen te staan wat die seelewe vernietig met onwettige visvangs en plastiek besoedeling. Die VN se derde Oseaankonferensie word tans in Nice, Frankryk, gehou. Die hoëvlak-spitsberaad is onder voorsitterskap van Frankryk en Costa Rica. Meer as 60-persent van see-ekostelsels is […]
# Lebo’s Backpackers en Toura Travel Therapy het saamgespan om die Soweto-kunsroete aan te bied. Dis ʼn reis deur die township se energieke kultuur en geskiedenis. Die toer verweef storievertel met besoeke aan galerye, muurskilderye en kunstenaar-ateljees. Dit sluit besoeke in aan die beroemde muurskildery van die 1976 Soweto-opstand en die eens ikoniese Eyethu-teater, die […]
# Die DA in Johannesburg sê hy het ‘n hele klomp verwaarloosde eiendomme wat die stad besit in La Rochelle, Wyk 57 ontdek. Bongani Nkomo sê een van hierdie geboue is ‘n nasionale gedenkwaardigheid wat afgetakel is tot ‘n dwelmnes en ‘n informele skuiling vir ‘n paar onwettige plakkers. Hy sê Johannesburg moet eiendomme in […]
# ʼn Senior dosent aan die Universiteit van Pretoria se fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe, Bernard Coetzee, het erkenning gekry as deel van The Explorers Club 50’s se Klas van 2025. Die klub is in1904 gestig en sê die groep van 50 ontdekkers verander die wêreld deur noodsaaklike werk in hulle gemeenskappe en wêreldwyd om wetenskap […]