# Die minister van Toerisme, Patricia De Lille, sê die voorlopige skorsing van SA Toerisme se hoof, Nombulelo Guliwe is onregmatig. Suid-Afrikaanse Toerisme se raad het Guliwe met onmiddellike ingang voorlopig geskors na ernstige bewerings van growwe wangedrag. Onder Guliwe se beheer is SA Toerisme onlangs in ʼn tenderskandaal gedompel ná bewerings van onreëlmatighede in […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 15 Augustus 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig oudpresident Thabo Mbeki sê die nasionale dialoog is niks meer as ‘n onetiese poging om die mense van Suid-Afrika te mislei nie. Hy sê daar gaan geen gesprek oor die land se werklike probleme plaasvind nie. # Mail & […]
# Motorsport: Red Bull Racing het sy laaste amptelike bande met Christian Horner verbreek en hom verwyder as direkteur van die twee hoofmaatskappye agter sy Formule Een-bedrywighede. Die 51-jarige Horner is verlede maand verwyder uit sy amp as Red Bull se spanhoof en uitvoerende hoof wat sy 20-jaar aan die stuur beëindig. Volgens dokumente wat […]
# President Donald Trump van Amerika sê daar is ʼn 25-persent-kans dat sy ontmoeting met sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, vandag sal misluk. Die twee leiers vergader die eerste keer in ses jaar in Alaska. Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky is uitgesluit van die onderhandeling, en waarsku enige besluite wat in sy afwesigheid geneem word, […]
# Gholf: Die Mexikaan Luis Carrera gaan probeer om sy derde titel op die Sonskyn-toer te buit wanneer hy vandag in die Vodacom Origins of Golf by die Parys-gholflandgoed in die Vrystaat afslaan. Die Suid-Afrikaner Jean Hugo keer terug as die gunsteling wat al ʼn rekord van 12 Vodacom Origins of Golf-titels gewen het. Die […]
# Meer as vier-duisend-600 oorlewendes het in 2024 mishandeling verduur wat gebruik is as wapens van oorlog, marteling, terrorisme en politieke onderdrukking. Dit is 25-persent meer as die vorige jaar. Dit volg die Verenigde Nasies se jaarlikse verslag oor konflikverwante seksuele geweld. Die verslag dek 21 lande en 92-persent van die slagoffers is vroue en […]