# Die Verenigde Arabiese Emirate het Israel gewaarsku dat die anneksasie van die besette Wesoewer ‘n rooilyn sal oorskry en die strewe na streeksintegrasie beëindig. Die Israelse premier Benjamin Netanyahu sal vandag ‘n kabinetsvergadering byeenroep om anneksasie te bespreek. Dit is in reaksie op die planne van verskeie groot Westerse lande om ‘n Palestynse staat […]
# Die DA verwelkom die burgemeester van Stellenbosch, Jeremy Fasser se besluit om ‘n spesiale raadsvergadering te hou om die saak van die bestuurder van menslike hulpbronne, Alexander Kannemeyer, te hanteer. Dit volg nadat ‘n video van 2023 uitgelek het waarin Kannemeyer voorstel wit werknemers moet ongemaklik gemaak word totdat hulle bedank. ‘n Ondersoek teen […]
# Die adjunkminister van Finansies, David Masondo, sê infrastruktuur is steeds ‘n katalisator vir volhoubare en inklusiewe ekonomiese groei. Die regering sal oor die volgende drie jaar meer as 940-miljard-rand aan infrastruktuur bestee, wat 375-miljard- rand in besteding deur staatsinstellings insluit. Dié befondsing sal paaie en brûe opknap, damme en waterweë bou, hawens en lughawens […]
# Cosatu doen ‘n beroep vir onmiddellike regeringsoptrede om stygende kragpryse te verlaag ten einde ‘n werksgeleentheid-slagting te voorkom. Die vakbondfederasie sê sedert beurtkrag in 2006 begin het, het kragpryse met meer as 450-persent gestyg. Matthew Parks van Cosatu sê die ekonomie nie langer die massiewe finansiële verliese van Eskom se vermoë om bekostigbare elektrisiteit […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 04 September 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Wes-Kaapse regering het ‘n aansoek by die Konstitusionele Hof ingedien om die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering ongrondwetlik te laat verklaar. Die provinsiale regering sê die Parlement het nie sy grondwetlike verpligting nagekom om openbare betrokkenheid by die wetgewende […]
# Die MK-party beskuldig die regering daarvan dat hy by die polisie-ondersoek na politieke moorde inmeng. Dit volg na die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola en die waarnemende polisieminister Firoz Cachalia ooreengekom het om afskrifte van 121 dossiere van die KwaZulu-Natalse taakspan vir politieke moorde aan die Madlanga-kommissie van ondersoek te stuur. David Skosana van die […]