# Limpopo se Departement van Vervoer sê hy is gereed om die toename in padverkeer te hanteer wanneer duisende reisigers na verwagting die naweek op die provinsie toesak vir godsdiens-byeenkomste. Wetstoepassers is reeds op strategiese punte langs hoofroetes en op brandpunte ontplooi. Dit sluit die N1, R101 en die D19 in. Die departement se woordvoerder, […]
# Die Franse president Emmanuel Macron sê 26 lande het beloof om sekuriteitswaarborge aan Oekraïne te verskaf in geval van ʼn skietstilstand. Dit sluit die ontplooiing van soldate op land, see en lug in. Talle Europese lande soos Duitsland, Spanje en Italië het egter tot dusver geweier om hulle tot die verskaffing van soldate te […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 05 September 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die opvolgplanne van Suid-Afrika se grootste verpakkingsgroep, Nampak, is in wanorde nadat die maatskappy se aangewese uitvoerende hoof, Andrew Hood, sy bedanking om persoonlike redes ingedien het. Die koerant skryf die groep, wat ‘n terugkeer onder leiding van Phil […]
# Krieket: Suid-Afrika het Engeland met vyf lopies geklop in die tweede eendagwedstryd op Lord’s en is met ʼn 2-0-voorsprong onoorwonne in die reeks van drie wedstryde. Die speler van die wedstryd, Matthew Breetzke, het 85 van 77 behaal en bygedra tot die Proteas se telling van 330 vir agt. Breetzke is die eerste speler […]
# Die man wat beskuldig word van die moord vroeër vanjaar op twee werknemers van die Israelse ambassade in Washington, DC, het onskuldig gepleit. Die 31-jarige Elias Rodriguez het Yaron Lischinsky en Sarah Milgrim in Mei doodgeskiet toe hulle ʼn geleentheid by die Capital Jewish Museum verlaat het. Hy staan tereg op nege aanklagte, insluitend […]
# Die Parlement se ad hoc-komitee wat bewerings van korrupsie en politieke inmenging in die polisiediens ondersoek, het stappe gedoen om verwarring rondom die getuielys op te klaar. Dit volg na berigte dat ‘n dagvaarding uitgereik is vir die nasionale adjunk-polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, om volgende week voor die komitee te verskyn. Die voorsitter van die […]
# Die Konstitusionele Hof het AfriForum toestemming gegee om as vriend van die hof op te tree in ʼn saak wat verband hou met die magte en jurisdiksie van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie. Die Appèlhof het in 2024 beslis die kommissie se bevindings is nie op sigself afdwingbaar nie en moet deur ʼn hof afgedwing word. […]
# Gholf: Die Suid-Afrikaner Michael Hollick het vyf onder baansyfer 65 in die tweede ronde van die Sunbet-uitdaging aangeteken om op nege onder baansyfer met een hou voor te loop by die Wild Coast Sun-buiteklub in Port Edward. Sy landgenoot Jacques de Villiers en Joe Knox van Engeland is albei een hou agter die voorloper […]
# Die SA Toerisme-raadslede wat ontslaan is het ‘n dringende aansoek in die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die besluit van die minister van Toerisme, Patricia de Lille om die raad te ontbind, tersyde te stel. Die minister het haar besluit verdedig en onwettige gedrag, prosedurele oortredings en roekelose finansiële bestuur as gronde aangevoer. In […]