# Sokker: Tottenham Hotspur se uitvoerende voorsitter Daniel Levy het uitgetree na byna 25 jaar in die rol. Die 63-jarige, wat die Premier Liga se voorsitter met die langste diens is, het in Desember 2000 ‘n aandeel van Spurs by Alan Sugar gekoop. In sy dienstyd het Spurs die ligabeker gewen en meer onlangs, in […]
# Die Stad Johannesburg sê hy het in die 2024/2025 boekjaar meer as 2,7-miljard-rand se kortings aan eiendomseienaars gegee. Die metro se kortings bied verligting aan onder meer duisende huishoudings, pensionarisse, behoeftiges, die onderwyssektor en hoëdigtheid woongebiede. Die woordvoerder van die metro, Nkosana Lekotjolo, sê met die verskeie kortings, gaan hulle voort om te reageer […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê pogings om bek-en-klouseer te bekamp en te beveg word belemmer deur mense wat diere onwettig vervoer. Die minister het gister Rysmierbult buite Ventersdorp in Noordwes besoek om toesig te hou oor ʼn bees-inentingsveldtog. Daar is sowat 274 uitbrekings van die siekte in vyf provinsies met KwaZulu-Natal wat […]
# Die Departement van Gesondheid het bevestig die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het ʼn suksesvolle oogoperasie by die Chris Hani Baragwanath Hospitaal se Sint John-oogkliniek in Johannesburg ondergaan. Die minister het ʼn oogprobleem gehad wat die operasie genoodsaak het. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê die kliniek is ʼn regeringsfasiliteit wat behandeling bied […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering versnel die Grondhervormingsprogram terwyl hy landbouproduksie en belegging in die grond ondersteun. Die adjunkpresident, wat voorsitter is van die inter-ministeriële komitee oor grondhervorming en landbou, het die week ʼn oorsigbesoek aan die Wes-Kaap gebring. Mashatile sê as deel van die projek om staatsgrond oor te dra, is die Departement van […]