# Die Activists and Citizens Forum sê President Cyril Ramaphosa se plan om die Madlanga-kommissie van ondersoek aan te stel ná KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, generaal Ntlantla Mkhwanazi, se bewerings in Julie, is ‘n vertragingstaktiek om die waarheid te onderdruk. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê hy is nie verbaas óf geskok oor die skielike struikelblokke […]
# China sê hy is gekant teen oproepe deur Amerika se president, Donald Trump, op Europese lande vir ekonomiese druk op China oor die oorlog in Oekraïne. China het nog nooit Rusland se oorlog veroordeel of gevra dat hy sy troepe aan Oekraïne onttrek nie, terwyl talle van Oekraïne se bondgenote glo China staan Rusland […]
# Rugby: Die hulpafrigter van die Springbokke, Mzwandile Stick, het hom nie veel gesteur aan die druk van ‘n toets op Eden Park nie en fokus op hulle voorbereiding vir die wedstryd môre teen die All Blacks in die Rugbykampioenskap. Hy sê hulle gaan op die statistieke fokus en nie op die geskiedenis nie, omdat […]
# Die wêreld herdenk vandag Internasionale Dag van Liefdadigheid, en Inyathelo, die Suid-Afrikaanse Instituut vir Vooruitgang, doen ‘n beroep op burgers om NRO’s te ondersteun. Die dag is daarop gemik om bewusmaking te verhoog en mense, NRO’s en belanghebbendes wêreldwyd te mobiliseer om ander te help deur vrywilligers- en filantropiese bedrywighede. Feryal Domingo van Inyathelo […]
# Die Tony-bekroonde musiekblyspel Hamilton word dié naweek in teaters uitgereik. Hamilton is die verhaal van die Amerikaanse volkspionier Alexander Hamilton en sy betrokkenheid by die Amerikaanse Rewolusie. Die verhoogopvoering het 16 benoemings ontvang vir die Tony-toekennings in 2016, waarvan hy 11 gewen het, insluitend dié van Beste Musiekblyspel. Die fliek Hamilton kombineer die beste […]
# Die Russiese president Vladimir Putin waarsku dat enige Westerse magte wat in Oekraïne ontplooi word, ʼn wettige teiken vir Moskou se weermag sal wees. Dit volg ʼn dag nadat Kiev se bondgenote gesê het hulle sal soldate daarheen stuur indien ʼn vredesooreenkoms bereik word. Meer as 20 lande onder leiding van Frankryk en Brittanje […]