# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê geen beurtkrag word voorpel in Eskom se somervooruitsigte vanaf 1 September tot 31 Maart volgende jaar nie. Die stelsel het nou vermoë van 15-duisend megawatt, wat meer ruimte as die vorige drempels bied. Ramokgopa prys Eskom-prsoneel vir die ommeswaai, maar merk op sekere huishoudings sal […]
# Sokker: Bafana Bafana speel vanaand in Bloemfontein teen Lesotho in ‘n kritieke FIFA Wêreldbeker-kwalifiseerder. Bafana Bafana loop met 13 punte voor in Groep C, terwyl die Krokodille vyfde lê met 6 punte. Beserings in die span het veranderings genoodsaak, met Sipho Mbule wat Patrick Maswanganyi vervang. Thabo Moloisane staan in vir Ime Okon. Die […]
# Adjunk-president Paul Mashatile vra kommersiële boere om met die regering saam te werk om grondhervorming te versnel. Mashatile het op ‘n besoek van drie dae aan die Overberg-gebied in die Wes-Kaap die versekering gegee dat Suid-Afrika nie Zimbabwe sal volg met grondbesetting nie. Hy sê die regering sál vir grond onderhandel. Hy het ook […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump gaan vandag ‘n uitvoerende bevel onderteken wat die Departement van Verdediging se naam na die Departement van Oorlog sal verander. Dit was die naam van die departement in die 1940’s. Volgens dokumente wat deur die BBC gesien is, is die doel daarvan om “krag en vasberadenheid uit te beeld”. […]
# Die Stellenbosch Munisipaliteit het sy bestuurder van menslike hulpbronne, Alexander Kannemeyer, geskors nadat ‘n video versprei is waarin hy voorstel dat die lewe moeilik gemaak moet word vir wit werknemers totdat hulle bedank. Die besluit volg na ‘n dringende raadsvergadering vandag, waar die DA se mosie vir ‘n skorsing deur 27 raadslede goedgekeur is, […]
# Krieket: Die Kabinet het die Internasionale Krieketraad se besluit verwelkom om die regte vir die aanbieding van die 2027-Krieketwêreldbekertoernooi aan Suid-Afrika toe te ken. Dit is nog ‘n mylpaal in die land se aansien as ‘n voorste gasheer van groot sportbyeenkomste. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê sy hoop voorbereidings vir die […]
# Die Kabinet het die vordering nagegaan van fase-twee van die Lesotho Hooglandwaterprojek wat Gauteng se watervoorsiening met verseker. Konstruksiewerk aan die Polihali Dam en die oordragtonnel is aan die gang, met watertoevoer wat na verwagting in 2028 sal begin. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het aan die media gesê die projek sal […]
# Die vakbond Solidariteit vra president Cyril Ramaphosa om self in te gryp om waarna verwys word as ‘n dreigende bloedbad van werksverliese te verhoed. Solidariteit sê bykans 250-duisend poste word bedreig nadat groot maatskappye, insluitend Glencore, ArcelorMittal en Goodyear, kennis gegee het van afleggings. Die adjunkhoofsekretaris, Willie Venter, sê wêreldwye druk en regeringsfoute, soos […]