# Die direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus, het Suid-Afrika geprys vir sy leierskap te midde van groot ontwrigtings wat veroorsaak is deur die besnoeiings in hulp. Hy het ‘n boodskap van ondersteuning vir die 12de SA VIGS-konferensie virtueel gelewer. Tot 70 persent van die Amerikaanse president se noodplan vir VIGS-verligting-befondsing wat tot dusver […]
# Krieket: Engeland gee sy top-orde-kolwers, Ben Duckett en Jamie Smith, ‘n blaaskans tydens die T20-reeks teen Suid-Afrika. Dit lyk asof Phil Salt, wat terugkeer ná vaderskapsverlof, die kolfbeurt sal open saam met Tom Banton of Will Jacks. Hoofafrigter Brendon McCullum sê hulle moet leer hoe om hulle besige internasionale program beter te hanteer, wat […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 09 September 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig president Cyril Ramaphosa het Brics aangespoor om ‘n ekonomiese strategie te finaliseer wat daarop gemik is om handel en belegging tussen die blok se lande te versterk as ‘n manier om toenemende beskermingsoptrede en wêreldwye ekonomiese onsekerheid teen te […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê daar is ʼn behoefte om struikelblokke te verwyder en billike en gelyke toegang tot dienste te bied deur veerkragtige en geïntegreerde gesondheidstelsels. Hy het gister die 12de SA Vigs-konferensie in Gauteng geopen in sy hoedanigheid as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigsraad. Sowat agt-miljoen mense in Suid-Afrika het MIV/Vigs. Mashatile […]
# Gauteng se premier Panyaza Lesufi sê die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie hoef nie bekommerd te wees oor sy beplande massa-uitsettings en aftakeling van informele nedersettings nie. Die provinsiale regering het begin met profielsamestelling van inwoners van 400 plakkerskampe en het beloof om vinnig op te tree teen nuwe grondbesettings. Die kommissie het kommer uitgespreek oor die […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê byna 80-miljoen-rand is in die 2024/2025-boekjaar bestee aan die deportasie van onwettige immigrante. Hy het dit bekendgemaak in antwoord op ʼn geskrewe parlementêre vraag van die Patriotic Alliance. Sedert die regering van nasionale eenheid net meer as ʼn jaar gelede ingestel is, het die departement meer […]