# Die Green Connection en Natural Justice het kommer uitgespreek oor TotalEnergies se voorstel om sewe nuwe toetsgate vir olie in die Diepwater-Oranjekom-suid te boor. Dis sowat 211 kilometer van die kus by Saldanha in die Wes-Kaap. Green Connection se woordvoerder, Shahil Singh, sê indien dit goedgekeur word, sal tot drie-duisend-900 meter diep geboor word, wat die diepste […]
# Warner Brothers en New Line se The Conjuring: Last Rites was in sy openingsnaweek bo aan die die Noord-Amerikaanse lokettreffers. Die twee sterre, Patrick Wilson en Vera Farmiga as Ed en Lorraine Warren, is in die rol van twee ondersoekers wat probeer om ‘n demoon uit ‘n gesin se huis uit te dryf. Disney […]
# Die Wêreld Afrika-waterstofberaad begin vandag in Windhoek, Namibië, en duur tot Donderdag. Dit word met die tema, Ambition in Action: Fuelling Africa’s Green Industrialisation, the Strategic Conference. Die kommersiële bestuurder van DMG Events, William Shilamba, sê die beraad sal die saak vir waterstof en hernubare energieë stel as ‘n onderliggende oplossing vir beide ‘n laer-koolstof-energiestelsel […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê Suid-Afrika se visbedryf het toegang gekry om vis en visprodukte van gelyste visserye tot ná Januarie 2026 na Amerika uit te voer. NOAA Fisheries se bepaling erken Suid-Afrika se regulatoriese program vir die beskerming van see-soogdiere se doeltreffendheid vergelyk goed met dié van […]
# Die Forum for South Africa het die deurbraak verwelkom wat die KwaZulu-Natalse Politieke Moorde-taakspan gemaak het in verband met die 121 politieke moorddossiere. Twee verdagtes wat verbind word met die moord op ‘n grondaktivis, Xolani Ndlovu-Ntombela, in 2022, is in hegtenis geneem. Die verdagtes word aangekla van moord, sameswering om moord te pleeg, en […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, die adjunkminister, Polly Boshielo, en die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, vergader vandag met belangrike rolspelers in Mitchells Plain en Mfuleni in Kaapstad te midde van voortslepende dodelike bendegeweld in die Wes-Kaap. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê verteenwoordigers uit burgerlike groepe, godsdiensleiers […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thamsanqa Ntuli, sê digitale tegnologieë is ‘n noodsaaklike oplossing vir baie van die dringende uitdagings en is grondliggend in die bou van ‘n inklusiewe kennisgemeenskap. Hy het gister die openingsrede van die tweedaagse GovTech-konferensie in Durban gelewer. Ntuli sê die konferensie is ‘n plek waar idees saamvloei, vennootskappe gesmee word […]