# Sokker: Ange Postecoglou sal dalk vinnig terugkeer na die Premierliga wanneer hy by Nottingham Forest aansluit om Nuno Espirito Santo te vervang, wat vandag afgedank is. Nuno is die eerste Premierliga-afrigter wat hierdie seisoen sy werk verloor nadat hy in die openbaar gesê het sy verhouding met die klub se eienaar het verbrokkel. Postecoglou […]
# Nepal se veteraan-eerste minister, KP Sharma Oli, het vandag bedank nadat jeugbetogers sy bedanking geëis het, ‘n dag ná een van die dodelikste optredes in jare waarin minstens 19 mense dood is. Die versetoptrede, wat gister begin het met eise dat die regering ‘n verbod op sosiale media ophef en korrupsie aanpak, het voortgeduur […]
# Die Franse polisie stel ondersoek in nadat varkkoppe voor verskeie moskees in Parys gevind is. Die minister van Binnelandse Sake, Bruno Retailleau, het die optrede veroordeel en dit skandalig en absoluut onaanvaarbaar genoem. Hy sê sy Moslem-landgenote moet hul geloof in vrede kan uitleef. Frankryk is die tuiste van die grootste Moslem-gemeenskap in die […]
# Pro-Palestynse betogers het by die opening van ’n groot wapententoonstelling in Londen bymekaargekom. As gevolg van spanning tussen Brittanje en Israel oor die Gaza-konflik, woon Israelse regeringsamptenare nie die tentoonstelling by nie. Polisie het toegekyk hoe ongeveer 300 betogers Palestynse vlae waai en plakkate dra, ondermeer een met die slagspreuk: “Brittanje: Hou op om […]
# Die Energiereguleerder het ‘n vier-persent verhoging in Sasol se maksimum prys van gas vir die 2025/2026 finansiële jaar bevestig. Die aanpassing, wat van volgende maand tot Desember in werking tree, verhoog die maksimum prys van 87-rand-vier-sent tot 90-rand-57-sent per gigajoule, hoofsaaklik as gevolg van die koste van gas van Mosambiek, oliepryse, wisselkoerse, en die […]
# Fetale Alkohol Spektrum Steurnis-dag verhoog bewusmaking rakende die gevare van drankgebruik tydens swangerskap. Alkohol wat deur moeders verbruik word, gaan reguit na die fetus en veroorsaak onomkeerbare fisieke, intellektuele en gedragskade. Kenners beklemtoon hierdie versteuring, insluitend Fetale Alkoholsindroom, is heeltemal voorkombaar indien alkohol dwarsdeur die swangerskap vermy word. Gesondheidsorgpersoneel versoek enigiemand wat swanger is […]