# Die GOOD-party sê die gepubliseerde regulasies vir die inwerkingstelling van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette volg op ‘n skikkingsooreenkoms tussen die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, en Solidariteit in November. Sekretaris-generaal Brett Herron sê dit het duidelik geword uit die party se aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting. […]
# Die Oos-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Xolile Nqatha, sê die moord op die aanklaer Tracy Brown is ‘n terugslag vir die regstelsel. Nqatha het tydens Brown se gedenkdiens die moorde op aanklaers wat geregtigheid vir slagoffers nastreef, veroordeel en bepleit geregtigheid. Brown is voor haar huis in Gqeberha doodgeskiet en word Saterdag begrawe. Hy vra […]
# Sokker: Die Premiersliga-seisoen begin hierdie naweek met ‘n vol program. Die huidige kampioen, Mamelodi Sundowns reis Saterdag na Chippa United vir ‘n wedstryd wat om 3 nm afskop, met Orlando Pirates, verlede seisoen se naaswenners wat om 5.30 nm vir Sekhukhune United in Johannesburg aanvat. Ander belangrike wedstryde die naweek sluit in AmaZulu teen […]
# Die derde jaarlikse spitsberaad vir vroue wat sukses in sport behaal, is by die Gordon Instituut vir Bedryfswetenskap in Johannesburg aan die gang. Die beraad, as deel van die veldtog ‘She Owns Her Success‘, bemagtig vroue in sport om persoonlike handelsmerke te ontwikkel, suksesstories te deel, en toegang te verkry tot finansiële en geestesgesondheidsvaardighede. […]
# Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, het ʼn landwye toer begin om die krisis met geblokkeerde identiteitsdokumente aan te spreek, veral in gemarginaliseerde en landelike gebiede. Die Departement van Binnelandse Sake blok ID’s om verskeie redes, onder meer dié wat die biometriese stelsel as duplikate aandui, dié van onwettige immigrante of omdat die persoon […]
# Bokkuddes speel ‘n rol in die voorkoming van veldbrande in Spanje. Verswengende hitte veroorsaak elke somer weghol-veldbrande in die suide van Europa en verwoes groot gedeeltes plantegroei. Die aantal brande in Katalonië het egter verlede jaar afgeneem, al was dit die derde jaar van die ergste droogte in ‘n eeu. Die streeksregering skryf dit […]
# Al Jama-ah steun die Nasionale Dialoog ten volle en die party het ook sy deelname aan die eerste nasionale konvensie volgende week in Pretoria bevestig. Die party se leier, Ganief Hendricks, sê die party onderskryf die Nasionale Dialoog ten volle, waar belangrike kwessies soos armoede, werkloosheid, ongelykheid, misdaad en politieke skeiding bespreek sal word. […]