Skip to content

Landdros aangekla oor die hantering van Joe Sibanyoni se afpersingsaak [KLANK]

# ’n Formele klagte is by die Landdroste-kommissie ingedien teen die hooflanddros van Kwaggafontein in Mpumalanga, Tuletu Tonjeni, oor haar hantering van die afpersingsaak teen die taxi-hoof, Joe Sibanyoni. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Kaizer Kganyago, het aan Newzroom Afrika gesê die aanklaer is verkeerdelik skuldig bevind aan minagting, en ‘n lasbrief vir inhegtenisneming is uitgereik sonder ‘n formele ondersoek. Hy sê veiligheidskwessies moes oorweeg word voor uitspraak gelewer is:

ENG-KganyagoOnMagistrate