Skip to content

Lamola vra vir VN-optrede met twee-staat-oplossing vir Palestina [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola het bevestig dat Suid-Afrika dringende wêreldwye optrede ondersteun vir ‘n twee-staat oplossing vir Palestina en Israel. Lamola het by ‘n Verenigde Nasies-vergadering in New York die vernietiging van Gaza veroordeel en gevra vir erkenning van Palestina se staatskap. Lamola sê vrede hang af van die beëindiging van onwettige nedersettings, die vrystelling van gevangenes, en respek vir die internasionale wet. Hy het gewaarsku dat voortdurende geweld wêreldwye regstelsels ondermyn en kollektief aangespreek moet word:

ENG-LamolaOnTwo-state