Skip to content

Lamola sê SA sal Amerikaanse tariewe met veerkragtigheid en innovering hanteer [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika sal in reaksie op die nuwe Amerikaanse tariewe sy marktoegang uitbrei en wêreldwye alliansies versterk. Die regering beplan om handelsverhoudinge uit te brei, met die fokus op markte in Afrika, Asië en die Midde-Ooste. Lamola het op ‘n nuuskonferensie gesê Suid-Afrika sal ook gebruik maak van die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied om streekshandel te verbeter en om afhanklikheid van ‘n enkele mark te verminder wat tariefblootstelling sal verlaag:

ENG LamolaOnAlliances