# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika se eie stryd bewys die belofte van die Verenigde Nasies se handves en die moontlikhede van ʼn multilaterale stelsel. Hy het die handves se viering in New York aangebied. Lamola sê die huidige aanvalle op internasionale reg en multilateralisme is deel van ʼn groter krisis wat die mensdom ondervind. Hy glo die globale finansiële argitektuur bevoordeel steeds ryk lande:
Lamola sê aanvalle op internasionale reg en multilateralisme is deel van groter krisis wat mensdom bedreig [KLANK]
ENG LamolaONHumanity