# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola sê Suid-Arika het by die Den Haagse Groep aangesluit om internasionale wette te handhaaf en om Israel se onwettige besetting van Palestynse gebiede te beeïndig. Hy het die parlement se Justisie-portefeuljekomitee oor die Internasionale Geregshof meegedeel dat die inisiatief, asook die Madrid-groep, wil ‘n onmiddellike wapenstilstand, onderhandelings, en ‘n regverdige vrede sien. Hy beklemtoon Suid-Afrika se verbintenis tot die bevordering van aanpreeklikheid en Palestyne se onvervreembare regte:
Lamola bevestig SA lidmaatskap aan Den Haagse Groep om Palestynse regte te steun [KLANK]
ENG-LamolaOnHageGroup